|
10. ex-elsiesrasser - 2011-11-24 11:54:28 |
Ja julle lot. Is daar net een Tosser op Elsiesrus? Dateer bietjie die "Eish my naam is..." foto en inligting op met ’n ander Tosser of Tosserin asb. Wat van bietjie meer nuus want die Mogolpos is ook van die lug af - website seker ook weer gesteel.
Koebaai né! |
|
9. Ekke - 2011-04-28 11:26:02 |
| Het engige iemand L&M Driving School se nommer vir my asb. |
|
8. Pieter - 2011-03-16 13:08:38 |
| Enige kar herstelwerk wil my kar se CV en ball joints doen weet enige iemand wie dit kan doen |
|
7. SANI VANI PLAAS - 2011-02-02 15:07:15 |
| BORN GET A LIFE |
6. Angelique - 2011-01-28 12:30:41 |
|
|
5. bOrN - 2011-01-07 09:06:28 |
| Enige iemand met BBM add my 2346B04 |
|
4. VICKY - 2010-12-13 12:38:39 |
DIT IS ALTYD LEKKER OM IN ELLISRAS TE KUIER. MIKES IS DIE BESTE!!!!!!!  |
|
3. nico matlabas - 2010-12-10 15:16:55 |
 |
|
2. Nice - 2010-12-02 14:05:51 |
| Baie oulike en iets nuuts |
1. joep - 2010-12-01 12:15:32 |
welkom by ons nuwe gasteboek.
Enige kommentaar, insette of boobskappe welkom.  |
|
|