Sign guestbook  

598. Race - 2011-07-12 10:12:54
is die site nou geskiedenis?

597. Vuka C96 - 2011-07-05 09:42:39
Sou like om te gaan, maar spook nog om my kar klaar te kry.

Andries los die dinge

596. Andries - 2011-07-04 16:28:37
Deon blou bul- Ek is bly om te hoor jou klub doen als vir jou. Het jou klub, sommer namens jou, ook die lisensie vorm geteken? Dis mos bedrog. Dis JY wat K@K praat. Jy het `n kontrak geteken met MSA, en het nie die kontrak beeindig nie. So, verwag maar jou pakslae.

595. Feite 2 - 2011-07-04 15:27:06
Ja Shit en 57 van hulle is mos van Hot Oval.

594. - 2011-07-04 14:21:19
watwou

117 entries

593. - 2011-07-04 13:22:42
Vuka, dan kan jy ook mos daar ry.

592. Vuka C96 - 2011-07-04 07:32:21
nou 107 entries en hoeveel van hulle is womza??????????

591. DEON BLOU BUL - 2011-07-04 06:52:45
Ja Andries julle wil nou vinnig vinger wys na ons, maar toe julle onttrek het by msa het jlle elkeen n brief in gevul nee, so moenie kom k@k praat nie. Die club het namens ons bedank, want hulle is goed genoeg om ons lisensie te doen elke jaar so hulle kan vir ons dit doen, want msa het nog nooit my lisensie kaart vir my gepos na my adres toe nie, elke keer na die club, so dat hulle pos geld kan spaar, maar ons betaal elkeen vir pos geld, maar alles kom saam.

590. DEON BLOU BUL - 2011-07-04 06:52:45

589. - 2011-07-02 18:13:42
95 Insrywings reeds vir KKK and counting. Viva MSA.

    Sign guestbook   Page 59 >

Webmasters, Click here to get a free guestbook!    

Remove all the advertisements
from this guestbook!

- LIMITED OFFER -

  Please report if this guestbook contains illegal or offensive content.