|
590. DEON BLOU BUL - 2011-07-04 06:52:45 |
| Ja Andries julle wil nou vinnig vinger wys na ons, maar toe julle onttrek het by msa het jlle elkeen n brief in gevul nee, so moenie kom k@k praat nie. Die club het namens ons bedank, want hulle is goed genoeg om ons lisensie te doen elke jaar so hulle kan vir ons dit doen, want msa het nog nooit my lisensie kaart vir my gepos na my adres toe nie, elke keer na die club, so dat hulle pos geld kan spaar, maar ons betaal elkeen vir pos geld, maar alles kom saam. |
|
589. - 2011-07-02 18:13:42 |
95 Insrywings reeds vir KKK and counting. Viva MSA.  |
|
588. Naomi - 2011-07-02 11:42:11 |
sorry tikfout dis nr 584  |
|
587. Naomi - 2011-07-02 11:40:58 |
504 Ons by PEOTR se tandjies is wit genoeg vir wye smiles skitterend...so moenie worry! Ons sal nie die wed oortree nie haha  |
|
586. Vuka C96 - 2011-07-01 15:36:31 |
| Ons moet maar wag vir champions of champions en sien wat gebeur. Dalk sal MSA hul toelaat ommet hulle karre daar te ry |
|
585. E999 - 2011-07-01 15:25:44 |
| AG NEE!!!, Wie van julle manne kan hulle wegry? Ons sal nou seker nooit weet nie want julle het mos nou WOMSA toe gevlug. |
|
584. - 2011-07-01 13:50:32 |
Bleik van tande dán onwettig
2011-07-01 01;37
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel
Net tandheelkundige praktisyns wat by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGB) geregistreer is, mag mense se tande bleik.
Skoonheidsalonne en spa’s wat ander ongeregistreerde individue gebruik om dié diens te lewer, oortree die wet, het die Suid-Afrikaanse Tandheelkundige Vereniging (SATV) gesê.
Dr. Jeff Michelson van die SATV het gister gesê die vereniging het die laaste maande etlike klagtes ontvang oor mense wat hulle skuldig maak aan ’n strafregtelike oortreding ingevolge die Wet op Gesondheidsberoepe.
Volgens Michelson het die SATV die kwessie reeds in 2009 by die RGB aangemeld.
Die RGB het die SATV na die polisie verwys. Mannekragprobleme en in sekere gevalle ’n gebrek aan kundigheid oor ’n mediese veld maak dit moeilik om sulke sake behoorlik te ondersoek. Die polisie het ook steeds steun van die RGB nodig.
Me. Maretha Smit, uitvoerende hoof van die SATV, het gesê hulle is bekommerd oor die toename in tandheelkundige dienste deur leke. Volgens die SATV weet sommige diensverskaffers moontlik nie dat hulle die wet oortree deur tande te bleik nie.
|
|
583. Andries - 2011-07-01 12:32:27 |
| Vuka- Het julle almal self, op skrif, ontrek uit MSA? Want dan kan daar mos niks gebeur nie. |
|
582. Vuka C96 - 2011-07-01 12:26:37 |
Wonder maar net wie sit agter die COE’s selfs n man of twee wat nie eers gery het nie, het ook een gekry.Klink vir my maar persoonlik.
Maar soos jy se Gerhard, nou wil hulle mense wat nie deel van hulle is nie, straf. Soos n SA spietkop wat iemand n kaartjie in Japan wil skryf. |
|
581. AG NEE!!! - 2011-07-01 11:40:09 |
nr 577 Met Pieta, Bennie en Elton by KKK klink vir my ma soos n race by Victory!!!  |
|
|